2 Petrus 3:8-9

2 Petrus 3:8-9 CAB23

Maar, geliefdes, moenie hierdie een ding onkundig wees nie, dat een dag by die Here is soos duisend jaar en duisend jaar soos een dag. Die Here vertraag nie sy belofte nie, soos sommige dit vertraging ag; maar is lankmoedig teenoor ons, en wil nie hê dat sommige moet vergaan nie, maar dat almal tot bekering moet kom.

Video for 2 Petrus 3:8-9