2 Konings 4:2

2 Konings 4:2 CAB23

Toe sê Elísa vir haar: Wat moet ek vir jou doen? sê vir my, wat het jy in die huis? En sy sê: U dienares het niks in die huis nie, behalwe 'n pot olie.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid