2 KONINGS 4:2

2 KONINGS 4:2 NLV

“Wat kan ek doen om jou te help?” vra Elisa. “Sê vir my, wat het jy in jou huis?” “Hoegenaamd niks nie, behalwe ’n kan met olie,” antwoord sy.