Josia was agt jaar oud toe hy koning geword het, en hy het een en dertig jaar in Jerusalem geregeer. En die naam van sy moeder was Jedida, die dogter van Adája, uit Boscat. En hy het gedoen wat reg was in die oë van die HERE, en in die hele weg van sy vader Dawid gewandel en nie regs of links afgewyk nie.
Lees 2 Konings 22
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: 2 Konings 22:1-2
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's