Toe sê Elía vir hom: Bly tog hier; want die HERE het my na die Jordaan gestuur. En hy sê: So waar as die HERE leef en jou siel leef, ek sal jou nie verlaat nie. En hulle twee het verder gegaan.
Lees 2 Konings 2
Deel
Vergelyk alle weergawes: 2 Konings 2:6
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's