In die negende jaar van Hoséa het die koning van Assirië Samaria ingeneem en Israel na Assirië weggevoer en hulle in Hala en in Habor by die rivier van Gosan en in die stede van die Meders geplaas. Want so het die kinders van Israel gesondig teen die HERE hulle God wat hulle uit Egipteland laat optrek het, onder die hand van Farao, die koning van Egipte, en ander gode gevrees het
Lees 2 Konings 17
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: 2 Konings 17:6-7
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's