2 Korintiërs 9:7-8

2 Korintiërs 9:7-8 CAB23

Elkeen moet gee soos hy hom in sy hart voorneem; nie teësinnig of uit nood nie, want God het 'n blymoedige gewer lief. En God is magtig om alle genade oorvloedig oor jou te laat wees; sodat julle, wat altyd in alles genoegsaam is, oorvloedig kan wees tot elke goeie werk.