Want alles is om julle ontwil, sodat die oorvloedige genade deur die danksegging van baie tot eer van God oorvloedig kan word. Daarom word ons nie moeg nie; maar al vergaan ons uiterlike mens, tog word die innerlike mens dag na dag vernuwe. Want ons ligte verdrukking, wat maar vir 'n oomblik is, bewerk vir ons 'n veel meer oortreffende en ewige gewig van heerlikheid; Terwyl ons nie let op die sigbare dinge nie, maar op die onsigbare; want die sigbare dinge is tydelik; maar die dinge wat onsigbaar is, is ewig.
Lees 2 Korintiërs 4
Deel
Vergelyk alle weergawes: 2 Korintiërs 4:15-18
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's