Paulus, 'n apostel van Jesus Christus deur die wil van God, en Timoteus, ons broeder, aan die gemeente van God wat in Korinthe is, met al die heiliges wat in die hele Achaje is. Genade vir julle en vrede van God ons Vader en van die Here Jesus Christus.
Lees 2 Korintiërs 1
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: 2 Korintiërs 1:1-2
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's