1 Petrus 4:10-11

1 Petrus 4:10-11 CAB23

Soos elke mens die gawe ontvang het, so dien mekaar ook as goeie bedienaars van die veelvuldige genade van God. As iemand spreek, laat hom spreek soos woorde van God; as iemand dien, laat hom dit doen na die vermoë wat God gee, sodat God in alles verheerlik kan word deur Jesus Christus, aan wie die lof en die krag toekom tot in alle ewigheid. Amen.

Video vir 1 Petrus 4:10-11