1 Korintiërs 14:10-11

1 Korintiërs 14:10-11 CAB23

Daar is so baie soorte stemme in die wêreld, en nie een van hulle is sonder betekenis nie. Daarom, as ek nie die betekenis van die stem weet nie, sal ek vir hom wat spreek 'n barbaar wees, en hy wat spreek, sal 'n barbaar vir my wees.