Sefanja 3:20

Sefanja 3:20 AFR20

In daardie tyd sal Ek julle laat kom, terselfdertyd sal Ek julle bymekaarmaak. Ja, Ek sal vir julle onder al die nasies op aarde aansien en roem gee wanneer Ek julle lot voor julle oë verander,” sê die HERE.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Sefanja 3:20