Sefanja 3:17

Sefanja 3:17 AFR20

Die HERE jou God is in jou midde, 'n held wat verlos. Hy verheug Hom met blydskap oor jou, Hy maak jou stil met sy liefde. Hy sal oor jou juig met jubelkrete.”