Sagaria 5:3

Sagaria 5:3 AFR20

Daarop sê hy vir my: “Dit is die vloek wat oor die hele land uitgestuur word: Volgens die een kant van die boekrol sal elkeen wat steel, uitgewis word en volgens die ander kant van die boekrol sal elkeen wat vals sweer, uitgewis word.