Ek het opgekyk en gesien: Daar was vier horings! Ek het die engel wat met my praat, gevra: “Wat beteken dit?” En hy het my geantwoord: “Dit is die horings wat Juda, Israel en Jerusalem verstrooi het.” Toe wys die HERE vir my vier ambagsmanne. En ek vra: “Wat kom hierdie manne doen?” Hy het geantwoord: “Dit is die horings wat Juda só verstrooi het dat niemand sy kop kon optel nie. En hierdie manne het gekom om die horings te verskrik en neer te gooi, die horings van die nasies wat die horing teen Juda gelig het om hulle te verstrooi.”
Lees Sagaria 1
Deel
Vergelyk alle weergawes: Sagaria 1:18-21
23 dae
Die profeet Sagaria deel visioene van God se beloftes om mense 'n hoop van die toekoms te gee en spoor hulle aan om na God terug te keer. Reis daagliks deur Sagaria terwyl jy na die oudiostudie luister en uitgesoekte verse uit God se woord lees.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's