Die lied van alle liedere. Van Salomo. Laat hy my met die soene van sy mond soen; ja, jou liefkosings is beter as wyn. Die geur van jou reukolie is heerlik, reukolie wat uitgegiet word, is jou naam – daarom raak die meisies verlief op jou! Neem my saam met jou! Kom ons hardloop! Die koning het my na sy kamer geneem.
Lees Hooglied 1
Deel
Vergelyk alle weergawes: Hooglied 1:1-4
9 dae
Hooglied is 'n liefdesliedjie wat liefde, begeerte en huwelik vier met 'n breë vergelyking met hoe God ons eerste liefgehad het. Reis daagliks deur Hooglied terwyl jy na die oudiostudie luister en uitgesoekte verse uit God se woord lees.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's