Romeine 8:6-7

Romeine 8:6-7 AFR20

Die denke van ons sondige aard loop uit op die dood, maar die denke van die Gees bring lewe en vrede. Die denke van ons sondige aard is vyandskap teen God; dit onderwerp hom nie aan die wet van God nie, want dit kan ook nie.

Video vir Romeine 8:6-7