Romeine 8:14-16

Romeine 8:14-16 AFR20

Almal wat deur die Gees van God gelei word, hulle is kinders van God. Julle het immers nie 'n Gees ontvang wat verslawing bring, sodat julle weer bang hoef te wees nie; nee, julle het die Gees ontvang wat bevestig dat ons tot kinders aangeneem is, en deur Hom roep ons “ Abba , Vader!” Die Gees self getuig teenoor ons gees dat ons kinders van God is.