Romeine 7:15-16

Romeine 7:15-16 AFR20

Ek verstaan my eie optrede nie: Wat ek wil, doen ek nie; maar juis wat ek haat, dit doen ek. En as ek dit doen wat ek nie wil nie, gee ek toe dat die wet goed is.

Video for Romeine 7:15-16