Romeine 4:1-3

Romeine 4:1-3 AFR20

Wat sal ons dan sê het Abraham, ons stamvader na die liggaam, verkry? As Abraham inderdaad op grond van sy dade regverdig verklaar is, het hy rede om hom daarop te beroem. Maar nie voor God nie. Want wat sê die Skrif? “Abraham het God geglo, en God het sy geloof vir hom as regverdiging gereken.”

Video vir Romeine 4:1-3

Gratis leesplanne en oordenkings oor Romeine 4:1-3