Openbaring 13:1
Openbaring 13:1 AFR20
Toe het ek 'n dier uit die see sien opkom, met tien horings en sewe koppe. Op sy horings was daar tien krone, en op sy koppe was daar 'n godslasterlike naam geskryf.