Psalms 88:1-5

Psalms 88:1-5 AFR20

'n Lied. 'n Psalm. Van die Koragiete. Vir die •musiekleier. Op Magalat . Om te sing. 'n Maskiel . Van Heman, die Esragiet. HERE, God wat my verlos, bedags roep ek om hulp, snags bly my hulpgeroep voor U. Laat my gebed U bereik, draai u oor na my klaagroep; want ek het genoeg gehad van rampe. My lewe is by die •doderyk; ek word gereken by dié wat afdaal in die put. Ek het geword soos 'n sterk man sonder krag

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalms 88:1-5