Psalms 8:5-7

Psalms 8:5-7 AFR20

wat is 'n mens dan dat U aan hom dink, 'n mensekind dat U aan hom aandag skenk? U het hom net minder as 'n hemelse wese gemaak; U het hom met eer en majesteit gekroon. U laat hom heers oor die werk van u hande; U het alles onder sy voete gestel