Wanneer ek na u hemelruim kyk, die werk van u vingers, die maan en die sterre wat U gevestig het – wat is 'n mens dan dat U aan hom dink, 'n mensekind dat U aan hom aandag skenk? U het hom net minder as 'n hemelse wese gemaak; U het hom met eer en majesteit gekroon. U laat hom heers oor die werk van u hande; U het alles onder sy voete gestel: al die kleinvee en beeste, ja, selfs die diere van die veld, die voëls van die hemel, en die visse van die see wat verbytrek op hulle roetes deur die oseane. HERE, ons Heer, hoe magtig is u Naam oor die hele aarde!
Lees Psalms 8
Deel
Vergelyk alle weergawes: Psalms 8:4-10
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's