Bring offers van geregtigheid en vertrou op die HERE. Baie mense sê: “Wie sal ons weer die goeie laat beleef?” Laat die lig van u teenwoordigheid oor ons skyn, HERE! U het vreugde in my hart gegee, meer as in die tyd wanneer mense se koring en •nuwe wyn volop is. In vrede kan ek gaan lê en dadelik aan die slaap raak, want net U, HERE, laat my veilig woon.
Lees Psalms 4
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: Psalms 4:6-9
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's