Psalms 33:18-19

Psalms 33:18-19 AFR20

Kyk, die HERE hou sy oog op dié wat vir Hom ontsag het, op dié wat hulle hoop vestig op sy troue liefde, om hulle lewens van die dood te red en hulle aan die lewe te hou tydens hongersnood.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalms 33:18-19