Psalms 32:8-9

Psalms 32:8-9 AFR20

Ek wil jou insig gee, Ek wil jou die pad leer wat jy moet loop. Ek wil jou raad gee, my oog oor jou hou. Moet julle nie soos 'n perd, soos 'n muil sonder verstand, gedra nie: Met toom en stang moet sy krag beteuel word, anders bly hy nie by jou nie.

Video for Psalms 32:8-9