Psalms 31:2-3

Psalms 31:2-3 AFR20

By U, HERE, skuil ek. Laat my nie vir altyd beskaamd staan nie, bevry my deur u •geregtigheid. Draai u oor na my, red my gou; wees 'n rotsvesting vir my, 'n bergskuiling tot my redding.

Video vir Psalms 31:2-3