Psalms 27:11-14

Psalms 27:11-14 AFR20

HERE, leer my u pad, lei my op 'n gelyk pad, vanweë my vyande. Moet my nie oorgee aan die begeerte van my teenstanders nie; want vals getuies het teen my opgestaan, en hulle blaas geweld aan. As ek darem nie geglo het dat ek die goedheid van die HERE sal beleef in die land van die lewendes nie! Wag op die HERE! Wees sterk en hou moed, ja, wag op die HERE!

Video for Psalms 27:11-14

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalms 27:11-14