Van Dawid. Na U, HERE, hunker ek. My God, op U vertrou ek; laat my tog nie beskaamd staan nie; laat my vyande nie oor my jubel nie. Ja, niemand wat op U wag, sal beskaamd staan nie; maar hulle wat sonder rede ontrou is, sal beskaamd staan. HERE, maak u paaie aan my bekend; leer my u weë. Lei my deur u waarheid
Lees Psalms 25
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: Psalms 25:1-5
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's