Psalms 23:4-6

Psalms 23:4-6 AFR20

Selfs as ek in die donkerste kloof ingaan, is ek nie bang vir gevaar nie, want U is by my. Dit is u staf en u stok wat my gerusstel. U dek vir my 'n tafel voor die oë van my teenstanders. U verfris my kop met olie; my beker loop oor. Net goedheid en troue liefde sal my volg al die dae van my lewe, en ek sal terugkeer na die huis van die HERE, tot in lengte van dae.

Versbeelde vir Psalms 23:4-6

Psalms 23:4-6 - Selfs as ek in die donkerste kloof ingaan,
is ek nie bang vir gevaar nie,
want U is by my.
Dit is u staf en u stok
wat my gerusstel.

U dek vir my 'n tafel voor die oë
van my teenstanders.
U verfris my kop met olie;
my beker loop oor.

Net goedheid en troue liefde sal my volg
al die dae van my lewe,
en ek sal terugkeer
na die huis van die HERE,
tot in lengte van dae.Psalms 23:4-6 - Selfs as ek in die donkerste kloof ingaan,

tot in lengte van dae.