Psalms 100:2-4

Psalms 100:2-4 AFR20

Dien die HERE met blydskap, kom in sy teenwoordigheid met 'n gejubel. Erken dat die HERE God is; Hy het ons gemaak; aan Hom behoort ons, sy volk, die kleinvee wat Hy laat wei. Gaan sy poorte binne met lofprysing, sy voorhowe met 'n loflied; loof Hom, prys sy Naam.

Video for Psalms 100:2-4