“Wie 'n spotter vermaan, haal vir homself skande op die hals, en wie 'n goddelose teregwys, kry 'n klad op sy naam. Moenie 'n spotter teregwys nie, anders haat hy jou; wys 'n wyse tereg, en hy sal jou liefhê.
Lees Spreuke 9
Deel
Vergelyk alle weergawes: Spreuke 9:7-8
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's