Spreuke 28:19

Spreuke 28:19 AFR20

Wie sy grond bewerk, eet hom versadig aan brood; maar wie nietighede najaag, sal hom versadig eet aan armoede.