Wie wys van hart is, word verstandig genoem, en soetheid van lippe bevorder onderrig. Begrip is 'n bron van lewe vir die besitters daarvan, maar die vermaning van sotte is sotheid. Die hart van 'n wyse maak sy mond verstandig en bevorder die onderrig op sy lippe.
Lees Spreuke 16
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: Spreuke 16:21-23
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's