Spreuke 16:17-19

Spreuke 16:17-19 AFR20

Die gebaande weg van opregtes is om weg te draai van die kwaad; wie sy lewe wil beskerm, gee ag op sy lewenspad. Voor ineenstorting is daar trots, en voor die val is daar 'n hooghartige gees. 'n Nederige gees saam met magteloses is beter as om buit te verdeel saam met hovaardiges.