Spreuke 14:11-12
Spreuke 14:11-12 AFR20
Die huis van goddeloses word verdelg, maar die tent van opregtes gedy. Daar is 'n pad wat vir 'n mens reg lyk, maar dit eindig by paaie na die dood.