Spreuke 12:17-19

Spreuke 12:17-19 AFR20

'n Betroubare getuie bring na vore wat reg is, maar 'n vals getuie net wat bedrieglik is. Daar is skinderpraatjies wat soos dolksteke is, maar die tong van wyses is 'n geneesmiddel. 'n Betroubare lip hou stand vir altyd, maar 'n vals tong net vir 'n oomblik.

Video for Spreuke 12:17-19

Gratis leesplanne en oordenkings oor Spreuke 12:17-19