Matteus 9:27-30

Matteus 9:27-30 AFR20

Toe Jesus van daar af verder gaan, het twee blindes agter Hom begin aanloop en uitgeroep: “Ontferm U oor ons, •Seun van Dawid!” Nadat Jesus die huis binnegegaan het, het die blindes na Hom gekom, en Jesus het vir hulle gesê: “Glo julle dat Ek dit kan doen?” Hulle antwoord Hom: “Ja, Here.” Toe het Jesus hulle oë aangeraak en gesê: “Laat met julle gebeur soos julle glo.” En hulle oë is geopen. Jesus het hulle ernstig aangespreek en gesê: “Sorg dat niemand hiervan weet nie.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Matteus 9:27-30

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid