Matteus 5:33

Matteus 5:33 AFR20

“Verder het julle gehoor dat daar vir die voorouers gesê is, ‘Jy mag nie 'n eed verbreek nie, maar jy moet jou geloftes aan die Here nakom.’

Gratis leesplanne en oordenkings oor Matteus 5:33