Matteus 23:5

Matteus 23:5 AFR20

Al hulle dade is bedoel om deur die mense gesien te word. Hulle maak immers hulle gebedsrieme breër en die tossels langer.