Matteus 2:19-20

Matteus 2:19-20 AFR20

Herodes het gesterf, en kyk, daar het in Egipte 'n engel van die Here in 'n droom aan Josef verskyn en gesê: “Staan op, neem die Kind en sy moeder en gaan na die land Israel, want die mense wat die Kind om die lewe wou bring, is dood.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Matteus 2:19-20