So sou vervul word wat deur die profeet Jesaja gesê is: “Kyk, my Dienskneg wat Ek gekies het, my Geliefde oor wie Ek My verbly! Ek sal my Gees op Hom lê, en Hy sal die reg aan die nasies verkondig. Hy sal nie twis nie en nie skreeu nie; sy stem sal 'n mens nie in die strate hoor nie. 'n Geknakte riet sal Hy nie afbreek nie, en 'n rokende lamppit sal Hy nie uitdoof nie, totdat Hy die reg laat seëvier. En op sy Naam sal die nasies hulle hoop vestig.”
Lees Matteus 12
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: Matteus 12:17-21
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's