Lukas 5:18-20

Lukas 5:18-20 AFR20

Net toe kom daar mense aan wat 'n verlamde man op 'n slaapmat dra. Hulle wou hom in die huis indra en voor Jesus neersit, maar as gevolg van die skare, kon hulle geen manier vind om hom in te dra nie, en het toe op die dakstoep geklim en hom en sy slaapmat tussen die dakteëls deur laat afsak, tot tussen die mense, reg voor Jesus. Toe Hy hulle geloof sien, sê Hy: “Vriend, jou sondes is jou vergewe. ”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Lukas 5:18-20