Lukas 17:15-16

Lukas 17:15-16 AFR20

Een van hulle het, toe hy sien dat hy gesond geword het, omgedraai en God met 'n harde stem geloof. Hy het op sy gesig aan Jesus se voete neergeval en Hom gedank. Hy was 'n Samaritaan.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid