Toe Hy op 'n Sabbat na die huis van een van die leiers van die •Fariseërs gegaan het vir 'n maaltyd, het hulle Hom fyn dopgehou. En kyk, reg voor Hom was daar iemand wat aan watersug gely het. Jesus het vir die wetskenners en Fariseërs gevra: “Is dit toelaatbaar om op die Sabbat te genees of nie?” Maar hulle het stilgebly. Toe het Hy die man geneem, hom gesond gemaak en hom laat gaan. Daarop sê Hy vir hulle: “Wie van julle sal, as sy seun of os in 'n put val, hom nie dadelik uithaal nie – selfs al is dit op die Sabbat?” Hierop kon hulle nie antwoord nie.
Lees Lukas 14
Deel
Vergelyk alle weergawes: Lukas 14:1-6
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's