Levitikus 23:3

Levitikus 23:3 AFR20

Ses dae lank moet werk gedoen word, maar op die sewende dag is dit 'n buitengewone Sabbat, 'n heilige byeenkoms. Julle mag geen werk doen nie. Dit is 'n Sabbat vir die HERE, waar julle ook al woon.