Klaagliedere van Jeremia 1:15

Klaagliedere van Jeremia 1:15 AFR20

My Heer het al my sterk manne binne-in my byeen gejaag – Hy het 'n feestyd oor my uitgeroep vir die slagting van my jong soldate. My Heer het die jongmeisie, die dogter van Juda, in die parskuip vertrap.