Judas 1:22-23

Judas 1:22-23 AFR20

Ontferm julle ook oor diegene wat twyfel, maar red ander deur hulle uit die vuur te ruk. Oor nog ander moet julle julle met eerbied ontferm, terwyl julle selfs die onderkleed verafsku wat deur die liggaam besoedel is.