Josua 2:10

Josua 2:10 AFR20

Want ons het gehoor hoe die HERE die water van die Rietsee voor julle laat opdroog het met julle uittog uit Egipte, en wat julle gedoen het aan die twee konings van die Amoriete oorkant die Jordaan, aan Sihon en Og wat deur julle met die banvloek getref is.

Video for Josua 2:10